| Overall rating | 4.6 | |
| Service quality | 4.7 (10) | |
| Facilities | 4.6 (10) | |
| Price | 4.5 (10) |
| Overall rating | 4.6 | |
| Service quality | 5.0 | |
| Facilities | 4.0 | |
| Price | 4.0 |
My seuntjie is onlangs van 'n ander kleuterskool verskuif na Kokkewiet Kokkedoor. Hy was baie stout by die ander skool en ek was knaend ingeroep by die ander skool weens my kind se swak gedrag. Later het ek en my man begin wonder of die skool nie die probleem is in plaas van ons kind nie want hy het geen slegte gedrag tuis geopenbaar nie. Ons het besluit om hom te skuif na Kokkewiet Kokkedoor. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ons nie reeds die begin van die jaar die verskuiwing gedoen het toe ons begin ongemaklik voel het oor die vorige skool nie. In bietjie meer as 'n maand het ons seuntjie ontaard in hierdie laggende babbelende en singende seuntjie. Ja, hy is nog stout en beland af en toe in die moeilikheid by die skool maar hy is net 'n normale lewendige 5 jarige wat maar af en toe droogmaak. Hulle dissiplineer die kinders ferm dog liefdevol en in hul voorvalle boek word alles oopgeskryf hetsy hulle iets verkeerd gedoen het of seergekry het. Daar word ook in die boek geskryf wat gedoen is as straf, soos bv in 'n hoek sit of in geval van 'n besering watter behandeling gegee is. Op hierdie stadium is die enigste probleem wat hy het by die skool dat hy onophoudelik praat, sy arme juffrou! Hy sing elke dag 'n nuwe liedjie en is merkbaar rustiger by die huis ook. Ek kom agter hy word gestimuleer en dat hy gelukkig is. Al is ons dus nie lank betrokke by hierdie kleuterskool nie, is ons baie gelukkig met die behandeling wat ons en ons seuntjie daar ontvang. Wat ook lekker is, is dat die personeel altyd beskikbaar is en dat mens enige tyd daar kan instap. Daar is dus duidelik niks om weg te steek nie. Baie dankie Kokkewiet Kokkedoor!
| Overall rating | 4.0 | |
| Service quality | 4.0 | |
| Facilities | 4.0 | |
| Price | 4.0 |
Absolutely fantastic school... I have 2 children at Kokkewiet and I must say "they are happy as 2 peas in a pod". My little girl is in their baby class and I must add that the staff in the baby class are the most wonderfull and caring people I have met, always concerned about my little one. If they pick up that there is a problem either being teething ect.I get contacted straight away to let me know she is not feeling well. (They dont just leave her in her cot to cry as some people imply) I have arrived there unexpectedly at any time of the day to find her always playing and having fun.
She loves it there, when I drop here off in the morning, off she goes to play and does not hesitate at all. ( That alone tells me there are no problems, cause if there were she would scream and refuse to go)
As for my son, he just only turned 5 and has been at the school since he was a year old and have never had any problems. He has a few "learning problems" and thank you to Henriette for picking it up so quickly and discussing it with me. Atleast we can sort the problem out thanks to the professional and qualified staff at the school.
Just a big thanks to Henriette and Annelie for there expert advise they have always given me on all the problems parents have with raising children today.
Lastely I would really like to say 10 out of 10 for all the staff at Kokkewiet kokkedoor for all the love and attention they give my children as I am a full time working mom and is not able to be with them all day to give that attention and love they so deserve.
I will definitely recommend anyone I know to send ther children to Kokkwiet Kokkedoor, absolutely wonderfull school.
Once again thank you for looking after my children the way you do. It is always appreciated.
| Overall rating | 4.0 | |
| Service quality | 4.0 | |
| Facilities | 4.0 | |
| Price | 4.0 |
Ek sal enige iemand terug verwys na Kokkewiet Kokkedoor toe, soos ek reeds talle kere gedoen het. My 2 kiddies is onderskeidelik 6maande en 5jaar oud. My seun is van 3 maande af by die baba afdeling en my dogtertjie by die kleuter afdeling.
Vandat my dogtertjie daar is het sy baie stimulasie gekry teen wat sy by 'n dagmoeder gekry het waar sy voorheen was. Sy kan nie uitgepraat word van wat hulle die dag geleer het nie, elke dag is sy bly om skool toe te gaan. Elke Saterdag is sy ongelukkig met my hoekom ek haar nie wil skool toe vat nie, ek moet haar gaan wys die skool is toe sodat sy kan verstaan. Daar word nog soos in die ou tyd vir hulle stories gelees en nie TV gekyk nie, my kind kom in die oggende daar aan, vergeet skoon om my te groet en gaan speel. NEE JONG my kind is baie gelukkig daar, sy was 'n maand by die skool toe bel Hendriette (die skoolhoof) my en se hulle gaan my dogter opskuif na GR.R toe, my kind is te voor die ander vir haar ouderdom. Hulle leer liedjies elke dag en sy kom sing alles vir ons na die tyd.My kind kan al skryf en kleur baie mooi in.
Sodra sy haar toon stamp of iets, word dit opgeskryf en mamma moet teken dat ek weet van dit, even as iemand haar seer gemaak het word dit opgeskryf en die ander mamma / pappa moet ook teken daarby.
My seun in die ander kant, is ook gelukkig om skool toe te gaan, nie eenkeer word daar gehuil nie. As ek hom oorhandig aan die baba oppasser en assistent, is hy vol smiles as hy hulle sien, daar word aandag aan hom gegee. Hulle stimuleer hom, help hom om sy mylpale te bereik. My kind eet al baie mooi. Daar word elke uur hulle koors gevat om seker te maak alles is in orde met hulle. Daar word op leer geskryf alles wat met hulle gedoen word. Elke mamma moet inskryf wanneer hulle medikasie moet kry, en die oppasser moet daarby teken indien sy dit vir die kind gee, die koors word opgekryf so enige tyd kan mamma nagaan en gaan kyk wat met haar kleinding gebeur het deur die dag, sodra 'n kind se koors hoog is word jy ingelig per telefoon en jy kan besluit wat jy wil doen. Daar word opgeskryf wanner jou kind gedrink het of geeet het.Die baba's en groter kinders word afgesonder van mekaar dat die groter kiddies nie die baba's kan seer maak of iets nie. Beide het hulle eie speelgrond en is baie groot.
Nee ek is baie gelukkig met Kokkewiet Kokkedoor se diens. Ek val baie onverwags daar uit en kry niks of sien niks onvanpas nie.
| Overall rating | 5.0 | |
| Service quality | 5.0 | |
| Facilities | 5.0 | |
| Price | 5.0 |
My dogter is nou 3 jaar oud en vir die meerderheid van haar drie jaar was sy by kokkewit kokkedoor in die kleuterskool. Syt baie maaikies en leer elke dag iets nuuts by die skool. Sy kan regtig nie uitgepraat raak oor alles wat daar gebeur en hoe baie sy dit geniet nie.
Die onderwysers en skoolhoof is uitstekend in dit wat hulle doen en met die kinders.
7 Februarie 2011 het henriette (Onderwyseres/skoolhoof) my geskakel om vir my te vertel dat n man hulle gekontak het om my dogter te kom optel, hy wou hulle address gehad het. Henriette het dood eenvoudig geweier om vir hom enige details van die skool of waar dit is te gee en haar presiese woorde was: "Mnr ons ken jou nie en daarom kan ek geen inlugting oor die kind of die skool aan jou gee nie. Net met die mamma se toestemming sal ons dit wel aan jou verskaf."
Soos al die mammas weet dat sodra jy jou kind by kokkewiet kokkedoor in skruif is daar seker dokumentasie wat hulle vir jou vra, onderandere is daar n lys wat jy as die mamma moet invul wie jou kind by die skool mag en nie mag kom haal nie.
Die man wat my dogter wou optel by die kleuterskool was onderandere op die mag nie lys.
Henriette het my gerus gestel met die feit dat hulle glad nie my dogter na die man toe sal laat gaan nie en dat as hy daar opdaag dat hulle die polisie sal laat weet.
Net daar en dan het ek beter gevoel want ek weet my kind is veilig by die skool. Dis vir enige mamma n ekstra gerustelling om te weet dat niks en niemand wat jy nie daar wil he nie nie daarnatoe kan of mag gaan nie.
Ek wil sommer weer dankie se vir al die onderwysers by Kokkewiet Kokkedoor wat Maandag op en wakker was. Julle is supersterre en ek weet dat julle niks met my dogter sal laat gebeur nie.
Puik veiligheid
Puik oderwysers
Puik skool.
Dankie julle
| Overall rating | 5.0 | |
| Service quality | 5.0 | |
| Facilities | 5.0 | |
| Price | 5.0 |
My son had the wonderful advantage in being in Kokkewiet Kokkedoor Nursery school for 5 years. During these very important years he was loved as if he was the personal own child. The staff at this amazing school care about each child and boost the children in such away that make each and every child feel special. (I am not a parent to be impressed easily and it took 9 visits to different nursery schools before I chose this school)
My child attended from the "baby" stage to grade R. The valuable lessons he learnt has stood him in good stead as he now attends a Primary school doing grade R again. The reason for this is that he developed so well in this loving environment that he progressed quicker through the different stages. Each teacher nurtures the child and they develop at their own pace but still meeting every important mile stones as they progress.
One of the many great things that this school offer is the daily, weekly and quarterly written updates of the progress of your child. Parents want to be involved with a school that carry the interests of their children.
At the end of the year, each child participates in the year end function. Sometimes it is a beautiful heart warming Christmas story and other times a "Boeresport day". Each year however the graduating grade R's are made to feel very special with their own graduation parade. (mom pack in a tissue or two)
The school has a large safe playground where they develop in a "play" environment which is very important for a child. Teachers are constantly interacting with the children on the playground and ensuring that they are safe.
The emphasis on developing the mind of the child is also very important. Kokkewiet Kokkedoor was highly instrumental in ensuring that my child is VERY prepared.
Choose Kokkewiet Kokkedoor if you want to give your child the advantage in being a happy, well rounded, well behaved child